Kids Inkleur bladjie

R15.00

A5 inkleur blad met 4 inkleur prentjies en speletjies met Bruid en Bruidegom se name.

Description

Hou jou jong gaste besig met die A5 inkleur bladjie met 4 bladsye inkleur prentjies en speletjies met Bruid en Bruidegom se name. Maak jou eie geskenk pakkie op met die kids geskenk sak, inkleur potlode of vetkryte, ‘n jo-jo, ‘n waterbottel of brille apart beskikbaar.